Showing posts with label #BESKERMING. Show all posts
Showing posts with label #BESKERMING. Show all posts

Saturday, November 4, 2017

#PSALM 91 (NIV VERSION)

PSALM 91:
1 Whoever dwells in the shelter of the Most High will rest in the shadow of the Almighty.91:1 Hebrew Shaddai
2 I will say of the LORD, “He is my refuge and my fortress, my God, in whom I trust.”
3 Surely He will save you from the fowler’s snare and from the deadly pestilence.
4 He will cover you with His feathers, and under His wings you will find refuge; His faithfulness will be your shield and rampart.
5 You will not fear the terror of night, nor the arrow that flies by day,
6 nor the pestilence that stalks in the darkness, nor the plague that destroys at midday.
7 A thousand may fall at your side, ten thousand at your right hand, but it will not come near you.
8 You will only observe with your eyes and see the punishment of the wicked.
9 If you say, “The LORD is my refuge,” and you make the Most High your dwelling,
10 no harm will overtake you, no disaster will come near your tent.
11 For He will command His angels concerning you to guard you in all your ways;
12 they will lift you up in their hands, so that you will not strike your foot against a stone.
13 You will tread on the lion and the cobra; you will trample the great lion and the serpent.
14 “Because he loves me,” says the LORD, “I will rescue him; I will protect him, for he acknowledges My Name.
15 He will call on Me, and I will answer him; I will be with him in trouble, I will deliver him and honor him.
16 With long life I will satisfy him and show him My salvation. .

Wednesday, November 1, 2017

#PSALM 91 AFRIKAANS

In die beskerming van die Allerhoogste.
1HY wat in Ps. 32:7die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag Ps. 17:8; 121:5in die skaduwee van die Almagtige.
2Ek sal tot die Here sê: My toevlug en my bergvesting, my God Ps. 25:2op wie ek vertrou.
3Want Hy is dit wat jou sal red uit Ps. 69:23; 119:110die net van die voëlvanger, van die verderflike pes.
4Hy sal jou dek met sy vlerke, en Mt. 23:37; Lk. 13:34onder sy vleuels sal jy skuil; sy trou is ’n Ps. 35:2skild en pantser.
5Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die pyl wat bedags vlieg nie,
6vir die pes wat in die donker wandel, vir die Deut. 32:24; Jes. 28:2siekte wat op die middag verwoes nie!
7Al val daar duisend aan jou sy en tienduisend aan jou regterhand — na jou sal dit nie aankom nie.
8Net met jou oë sal jy dit aanskou en Ps. 37:34; Mal. 1:5die vergelding van die goddelose sien.
9Want U, Here, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak.
10Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie;
11 Mt. 4:6; Lk. 4:10,11want Hy sal Ps. 34:8; Mt. 18:10sy engele aangaande jou bevel gee om jou te bewaar op al jou weë.
12Hulle sal jou op die hande dra, sodat jy jou voet teen geen klip stamp nie.
13Op die leeu en die adder sal jy trap, die jong leeu en die slang Lk. 10:19vertrap.
14Omdat hy My liefhet, sê God, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy my Naam ken.
15Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uitred en I Sam. 2:30; Jona 12:26eer aan hom gee.
16 Deut. 6:2; I Kon. 3:14Met lengte van dae sal Ek hom versadig, en Ek sal hom my heil laat sien.

Druk asb hierdie psalm uit, skryf jou kind/ kinders se naam oral op die psalm en plak dit iewers waar jy dit elke dag kan sien en dit kan uitspreek oor jou kind!!!!