Contact me

Name

Email *

Message *

Thursday, December 21, 2017

VAKANSIE PRET ROETINE VIR JOU KINDERS!

Maak die kinders jou gek in die vakansie en jy het geen idee wat om met hulle te doen nie? Hier is vir jou 'n saamgestelde roetine vir 5 weke. My kleinkinders wissel van 9 jaar, 4 jaar, 2 jaar en 9 maande, so... dit was moeilik om alles saam te stel en om almal tevrede te hou. Die kos is saamgestel om dit so vinnig moontlik te kan maak, want ek het geen idee gehad hoe besig die 9 maande oue dogtertjie my gaan hou nie. Die eerste week was die baba ook alleen by my net om gewoond te raak aan haar roetine! So week 1 is saamgestel net vir die baba. Geniet die samestelling van die weke. Jy kan dit gerus verander soos wat jy wil. Sien asseblief die skakel aan die einde van die artikel om jou roetine te verander. Hier volg dan die roetine vir 5 weke.






Teken asseblief ook in op ons Facebook groep om artikels heel eerste te ontvang. Skakel volg heel onder.

Deel asseblief met ander mammas en oumas wat dit dalk ook nodig mag hĂȘ! Prettige vakansie vir julle almal!!!


PRET MET VERF EN KARTON:   https://babsgeldenhuys.blogspot.com/2017/12/33-pret-idees-om-jou-kinders-besig-te.html

FACEBOOK GROEP:  https://www.facebook.com/groups/357909584635788/

No comments:

Post a Comment